Premium+ Lid
Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Jeugverhale & Gorrel
Lid vir 8 jaar 8 maande 2 weke 16 ure
Vir my is alle skryfwerk deur ander skrywers 'n skepping, uniek en het ek waardering daarvoor.
‘n Biografie of outobiografie sal tien volumes met duisende bladsye elke beslaan as ek dit moet boekstaaf.
Ek dig en skryf nie dat mense my moet verstaan of probeer verstaan nie, dit gaan nie oor my nie, suiwer oor die passie om gevoelvol met my moedertaal te werk. Ek dig nie vir roem of erkenning nie
Ek dig en skryf van my wêreld van persepsie , interpretasie ingekleur met lewenservaring, fyn waarneming van mense, herinneringe gemeng met deernis en word weergee asof ek dan die persoon is of was soms net die toeskouer is.
Dit gaan vir my oor uitlewing van my passie, in die wildernis van artistieke taal waarin ek speel, en met ander deel. Energieke orkestrasie van die taal, ekspressionisties sonder bande of beperkende reëls en regulasies.
Aards, eenvoudig,
Uit Ffeerg se Pen
Kopiereg van werke voorbehou.
Ffeerg xuoreL se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 185
Totale kommentaar : 814
Aantal mense wat die bydraer volg : 3
Geen nuwe bydraes deur Ffeerg xuoreL
deur die Posman
n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.