Bydrae-kategorie: Artikels, Kortverhale, Gedigte & Resensies
Lid vir 1 jaar 8 maande 3 weke 1 dag 5 ure 30 minute
Ek's Fiemies, 'n boer se vrou. Ek's 'n tuisteskepper, taxidrywer, trooster, tjom, towerwese, tuinier, kok en kafoefelaar, met ander woorde huisvrou! Ek's vraterig oor letters en het 'n stowwerige manuskrip wat in 'n laai wag om gekrit te word. Verlede jaar het die belustigheid om letterkunde te swot my beetgepak en nou leer ek van al die groot kanonne. My week word bepaal deur die sekondemeter, die kilometer, die termometer en die moermeter. Ek het hordes stokperdjies waarvan Woes nou my nuutste is.
Kopiereg my eie op al my werk.

Fiemies se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 10
Totale kere gelees : 1,089
Totale kommentaar : 19
Aantal mense wat die bydraer volg : 1
Geen nuwe bydraes deur Fiemies

Woes-Nuus
Gedigte

deur adnama
Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.