Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 13 jaar 6 maande 1 week 6 dae 12 ure
Dit is 'n groot plesier om uiteindelik een van die lede van hierdie webblad te wees.
Ek skryf al gedigte en kortverhale van kindsbeen af, maar het dit nooit ernstig opgeneem tot in my tienerjare nie. Ek is 'n introvert en dit is die enigste manier wat ek uiting kan gee aan my gevoelens. Soms maak dit nie sin vir ander mense nie, maar dit maak sin vir my en dit laat my beter voel.
Ek het mandjies en mandjies vol gediggies, maar meeste van hulle kan nie gebruik word nie. Ek beoog om my gedigte te publiseer, maar dit is baie hartseer hoe dood Afrikaanse literatuur in ons land is. Hopenlik kan ek 'n klein verskil maak.
Ek kan net verbeter deur konstruktiewe kommentaar ter harte te neem. So lewer gerus u opinie.
Fires se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 9
Totale kommentaar : 11
Aantal mense wat die bydraer volg : 3
Geen nuwe bydraes deur Fires
deur Aná Niem
Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.