Fleckvieh se profielblad

Fleckvieh

Inligting oor Fleckvieh

Bydrae-kategorie: Artikels & Rubrieke

Lid vir 12 jaar 9 maande 2 weke 3 dae 20 ure


Ek is Thys Swart, 'n boer van die Suidwes Kaap. (Profiel foto: Ek saam met Tossie Lochner, bekende oud Monitor joernalis van Italie)

My passie: Fleckvieh. (Uitgespreek Vlekvee, dit is die Duitse dubbeldoel beesras in Suid Afrika bekend as die Simmentaler) , My land en volk en ja my Godsdiens die belangrikste.

Ek skryf graag artikels oor verskillende onderwerpe nl die Fleckvieh ras, landbou en verbruikersake. en ek skroom ook nie om my sê te sê oor politiese aangeleenthede wat landbou asook my volk raak nie. (Lees gerus my artikel: "Aanhalings in landbou wat ons raak")

Die artikels van my wat hier verskyn is gewoonlik artikels wat ook in een of ander publikasie iewers in die wereld verskyn het in Afrikaans, Engels of Duits. Hier sal alles in Afrikaans wees.

Meer agtergrond oor my en my beesras by ons plaas webwerf www.kykso.com en bemarkings blad www.fleckvieh.co.za

Foto 1: Die mooiste "Australier" (Lees artikel oor my besoek aan Australie Deel 2 )
Foto 2: Ek ontvang die Fleckvieh pionierstoekenning in Duitsland Sept 2007. By my staan Hippo (Bul van die jaar 2007)
Foto 3: Die toekenning vir die beste bees stalletjie Nas kaasfees 2009 te Bienne Donn (Lees artikel: Alg publiek landboukundig ongeletterd...)



Fleckvieh se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 29
Totale kommentaar : 62
Aantal mense wat die bydraer volg : 6

Geen nuwe bydraes deur Fleckvieh

 

Toe Snoeks nog Snoekie was

deur Manie Jackson

“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar