Franna se profielblad

Franna

Inligting oor Franna

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 3 jaar 2 maande 2 weke 5 dae 21 ure 35 minute


Vir jare het ek gehelp om julle liggies te laat brand sodat julle op Woes die
wereld warm kon skryf.  Nou kan iemand anders my liggie laat brand!
Ek het nooit tyd gehad om my liefde vir  stories skryf te beoefen nie, meer korporaat
artikels en nuus geskryf, so kommentaar is baie welkom.

 



Maanvrug

deur Maangodin

Die, nou al berugte, eerste erotiese Afrikaanse roman.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar