Bydrae-kategorie: Kortverhale
Lid vir 1 jaar 5 maande 3 weke 6 ure 52 minute
Was 'n leerling aan die laer- en hoërskool op Bothaville, waar en in 1962 gematrikuleer het. Was student aan TUKKIES en UNISA, het grade in Afrikaans en vertaling. Ek het reeds afgetree en bedryf tans my eie tuisbesigheid as vertaler, taalversorger en krygshistoriese konsultant. Ek geniet my deelname aan hierdie wonderlike WOES-platform. Ek is verstom oor die oorvloed van talent op WOES. Die toekoms wink vir die aanlyn- en digitale skrywer! Om meer aangaande my en my bedrywighede uit te vind, besoek my webwerf samhic.webs.com. Lesers wat my krygshistoriese nuusbrief gratis wil lees, kan dit ook op hierdie webwerf doen.
Francis.

Francis Gillieron se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 6
Totale kere gelees : 688
Geen nuwe bydraes deur Francis Gillieron

Woes-Nuus
Gedigte

deur Martha Maria Jones
Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.