F.S Krause se profielblad

F.S Krause

Inligting oor F.S Krause

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 9 jaar 3 maande 3 weke 3 dae 13 ure


Ek is `n skrywer reg van die hart, ek skryf oor dinge wat emosies in my ontlok en mense wat `n impak op my maak.  Ek het begin skryf toe ek baie depressief was en daarna vind ek skryfwerk as `n manier om te ontlaai en my kop skoon te kry.  Skryf is vir my `n passie en `n onwrikbare deel van my lewe wat ek vreeslik baie geniet.  Gedigte het my die geleentheid gegee om myself uit te beeld op my eie manier . . .Sê asseblief wat julle dink oor my werk . . . .



F.S Krause se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 22
Totale kommentaar : 39
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur F.S Krause

     

    Die Besoeking

    deur Kobus van Eden

    DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar