Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 3 jaar 7 maande 4 weke 1 dag 6 ure 17 minute
Die bydraer het nog nie sy profielblad opgestel nie. Kom kyk gerus weer later.

l.u.n. se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 1
Totale kere gelees : 85
Totale kommentaar : 4
Aantal mense wat die bydraer volg : 34
Geen nuwe bydraes deur l.u.n.

Woes-Nuus
Gedigte

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.