Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Gedigte & Jeugverhale
Lid vir 12 jaar 8 maande 3 weke 5 dae 7 ure
'n Oupa wat 'n rekenaar vir sy verjaardag gekry het en nou deur middel van hierdie medium, met genot, sy neus insteek waar dit nie hoort nie!
"Ek hou ook van ritme en baie van rym
- van stories gesuig so reg uit my duim -
van Goeie Fee se manewales
en Toom Towenaar se krag bo alles."
"Daar is ook nog ons kindertjies klein
- ogies so mooi en hartjies so rein -
wat in hul drome avonture beleef,
waarvoor ons grotes sal sidder en beef!"
"Daarom is hierdie 'n literêre geheim
- ek skryf net my stories bloot vir die rym -
en hoop dat die kleintjies dit sal geniet,
terwyl dit hul moeders ontspanning sal bied!"
Freek struwig se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 216
Totale kommentaar : 263
Aantal mense wat die bydraer volg : 8
Geen nuwe bydraes deur Freek struwig
deur Anze Bezuidenhout
Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.