Fynbos se profielblad

Fynbos

Inligting oor Fynbos

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 10 jaar 6 maande 2 dae 5 ure


Wanneer dit by kreatiewe skryfwerk kom mag geen ervaring dalk hierdie gevoel van fynbesnaardheid in my kweek. MAAR weelderig soos die fynbos is my diverse belangstelling ryk en diep binne my versprei. Ek is nuuskierig om te sien of daar iets sal gebeur as ek dit dalk ‘n bietjie water gee...
Ek dink nie dit maak regtig saak waar ek bly, hoe oud ek is, en of ek nog in Afrikaans kan spel of nie. Wanneer ek hierdie ruimte verken, is my naam Fynbos en basta met enige ander stereotiperingsmeganismes!! O ja, en of hierdie fynbos nou gaan begin vlamvat, blom, vrot of wat ook al, sal die soete droom-reuk van kopiereg-blommetjies steeds aan Fynbos alleen behoort!
My naam is Fynbos. Bly te kenne.



Fynbos se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 1
Totale kommentaar : 1

Geen nuwe bydraes deur Fynbos

     

    Agter Geslote Deure

    deur Johan Botha

    Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar