G-Funk se profielblad

G-Funk

Inligting oor G-Funk

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 13 jaar 8 maande 2 weke 8 ure


Hi julle

Ek is maar 'n plein outjie v/d kaap se vlakte.Het groot geword in 'n gemeenskap en kultuur waar TAAL 'n mengelmoes is van baie dinge.Maar het later 'n liefde vir afrikaans ontwikkel.Ek het besef dat ek myself baie beter kan uitdruk in die taal van my hart.

Maar genoeg daarvan. Ek's mal oor die natuur en mense. Musiek en sang is ongelukkig 'n passie wat ek voor digkuns stel. Ek hou 'n doktors grad (PhD) in medies sowel as 'n BSc, BScHons en MSc. van Universiteit Stellenbosch.

My filosofie:"Lewe jou lewe so, dat jou vooruitgang vir almal duidelik kan wees.As hulle dit sien moet hulle nie net begeer om soos jy te wees nie, maar ook moet jou lewe hulle s'n, positief verander".

Hoop julle geniet my gedigte.

Ek Smeek julle vir terugvoer/kommentaar oor my gedigte.Asseblief al dink jy my styl is nie so goed nie, sê so (gee dan net raad !!).

Cheers!

Gerald J. Maarman



G-Funk se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 9
Totale kommentaar : 10

Geen nuwe bydraes deur G-Funk

     

    Hartsnare

    deur Driekie Grobler

    100 Inspirerende gedigte en hartsgedagtes oor menswees en die lewe.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar