Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Gorrel
Lid vir 3 jaar 2 maande 3 weke 20 ure 57 minute
Nuwe dinge vra nuwe gesigte en nuwe woorde, maar Gawie bly maar dieselfde. Ek lees graag wanneer ek tyd kry almal se werke en probeer om altyd positief te wees. Ongelukkig is dit so dat Gawie soms Moerdijk van Tonder word as dinge belaglik begin raak. Vra maar my kabouters. Hulle weet!
Ek skryf nie omdat ek dink ek is goed nie, maar omdat dit deels terapie is en deels woorde wat uitborrel en hulle nie laat stuit nie. My woorde is nie noodwendig persoonlike gevoelens en ervarings nie, maar baie algemene waarnemings.
Ek behou kopiereg op al my werk.
Jan Kempgroete
Gawie alias Anna-Marié

Gawelina se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 109
Totale kere gelees : 20,414
Totale kommentaar : 489
Aantal mense wat die bydraer volg : 23
Geen nuwe bydraes deur Gawelina

Woes-Nuus
Gedigte

deur adnama
Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.