Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 3 jaar 11 maande 4 weke 4 ure 10 minute
'n 16-Jarige brein probeer sy voete in my gedagtes vind.
Baie keer dwaal gedagtes rond van dinge wat gebeur en wat ek as tiener ervaar!!!
Ek skryf oor hartseer en pyn, seerkry en soms die goeie gevoel van verlief wees...
Ek kan altyd tErug keer na pen en papier, as iets wonderliks of selfs ondraagliks verloop het. En soms beantwoord ek vrae wat al lankal vasgepen was met vraagtekens...
My gedigte word uit gevoel en ervaring geskryf. Soms skryf ek meer as ander kere, en dit wys wanneer die goed en sleg verbygang in my lewe gemaak het.
Ek's 'n defnitiewe borrelende persoon en straal van buite, terwyl ek binne wegkruip in die wonde van pyn...
Dans is 'n passie en lui wees is goed gepas...
Laat slaap en vroeg opstaan het my ontmoet en ek kan ure lank lê, sterre kyk en net wonder...
Totaal romanties...
Morê se probleme dra ek reeds vandag op my skouers en wil iets al gister gedoen hê...
My gedigte plaas ek op Woes met die idee dat daar iewers iemand sal wees wat ook 'n ervaring soos ek ondervind en beleef het en nie alleen hoef te voel nie.
Gister is verby... Vandag begin NOU!!

Gebroke se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 1
Totale kere gelees : 768
Totale kommentaar : 4
Geen nuwe bydraes deur Gebroke

Woes-Nuus
Gedigte
