Gedagtes se profielblad

Gedagtes

Inligting oor Gedagtes

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 6 jaar 1 maand 1 week 2 dae 22 ure


GEDAGTES
Die lewe is n reis. Ons beweeg te vinnig. Soms dwing die Here se Hand jou tot stilstand sodat jy na die klein dingetjies van die lewe kan kyk en dit weer wardeer. Die bou van n vink se nes, die geboorte van n lammetjie, die kyk van n honger kind se oe by die verkeerslig, jou vrou se glimlag, jou jongste se armpies wat jou n drukkie gee, en so kan ek aangaan. Dan vorm jou gedagtes diep waarhede en jy se dankie Here vir Onverdiende Guns>



Gedagtes se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 19
Totale kommentaar : 42

Geen nuwe bydraes deur Gedagtes

     

    Die Storie agter die Storie

    deur Christo Nel

    'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar