Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte
Lid vir 15 jaar 10 maande 2 weke 1 dag 1 uur
Ek besef toe sommer so terloops dat ek nou ouer as 50 is. Ek is nog in die onderwys...sedert 1976. Nog steeds getroud. Drie kinders,'n dogter en twee seuns. Ek skryf al van skooldae af en geniet veral Afrikaans. Dis die taal waarin 'n mens jou sê lekker kan sê.
Gerald Charles Accom se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 42
Totale kommentaar : 17
Geen nuwe bydraes deur Gerald Charles Accom