Geraldine Paulsen se profielblad

Geraldine Paulsen

Inligting oor Geraldine Paulsen

Bydrae-kategorie: Resensies, Woes-nuus & Gorrel

Lid vir 6 jaar 3 maande 1 dag 2 ure 18 minute


Ek het vir 20 jaar die Warrior koerant vir die swart soldate in die SA Leër behartig. Gedurende hierdie tyd het ek met fliek resensies begin. Deesdae werk ek as media-skakelbeampte by 'n volksikoon.

Ek hou van groot mans, groot perde, groot honde en veghelikopters. Nie noodwendig in dieselfde orde nie. Ek is mal oor lees en het 'n groot versameling boeke oor die Vietnam oorlog wat my om een of ander rede heeltemal fasineer.



Geraldine Paulsen se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 264
Totale kere gelees : 295,983
Totale kommentaar : 81
Aantal mense wat die bydraer volg : 3

Geen nuwe bydraes deur Geraldine Paulsen

     

    BLIKeMMER

    deur natasha dutton

    "...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar