Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte
Lid vir 4 jaar 4 maande 6 dae 7 ure 33 minute
Ek het eintlik geen rede om 'n skuilnaam te gebruik nie en gee in elk geval meer as genoeg inligting vir iemand wat regtig wil weet wie ek is om dit af te lei (bv my foto), maar die skuilnaam Gerda Gewig kom uit 'n vorige lewe waarin ek elke dag baie intiem verkeer het met 'n stuk yster. Ek wou nie die hele tyd 'n naamlose stuk metaal of (nog erger?) 'n manlike stuk metaal rondstoot nie en het toe besluit op die naam Gerda Gewig vir my metaal vriendin!
Ek is 'n absolute beginner skrywer en het in my eie tyd oor die laaste 5 jaar die astronomiese hoeveeelheid van 3 gedigte geskryf! Hopelik sal dit vinnig vermeerder nou dat ek op Woes is.
Ek sal enige positiewe of negatiewe kommentaar waardeer!

Gerda Gewig se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 9
Totale kere gelees : 1,014
Totale kommentaar : 11
Geen nuwe bydraes deur Gerda Gewig

Woes-Nuus
Gedigte

deur Christo Nel
'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.