Gerhard Johannes Goosen se profielblad

Gerhard Johannes Goosen

Inligting oor Gerhard Johannes Goosen

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Gorrel

Lid vir 8 jaar 1 maand 3 weke 2 dae 23 ure


Ek is 'n diep denker, met 'n hart vol deernis vir ander. Dit is vir my baie hartseer om te sien hoe mense swaarkry. En dan wens ek, ek het die vermoë gehad om die wêreld te verander.

Ek geniet dit om te skryf en sodoende uiting te gee aan my gevoelens. Ek dink Woes is 'n wonderlike plek waar mense mekaar se skryfwerk kan lees en meer omtrent mekaar se binneste kan ervaar. Ek hoop dat dit wat ek skryf vir iemand iets sal beteken.

Die ouderdom het al sy merk gemaak, maar ten minste is ek jonk van gees :-)

Ek behou kopiereg op al my bydraes.



Gerhard Johannes Goosen se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 136
Totale kommentaar : 352
Aantal mense wat die bydraer volg : 3

Geen nuwe bydraes deur Gerhard Johannes Goosen

 

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar