Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 1 jaar 5 maande 3 dae 9 ure 37 minute
Ek is 47 Jaar oud en geskei man. Ek hou van skryf veral oor mense, hoe ek hulle sien en hoe ek voel. Meeste van die goed wat ek skryf is altyd oor hartseer of liefde alhoewel ek self nie meer glo aan liefde slegs die liefde wat ouers het vir hul kinders. Ek hou van diere en plante. Ek is `n mense mens. Vra as jy meer wil weet van my.

Gerrit van Wyk se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 6
Totale kere gelees : 1,236
Totale kommentaar : 18
Aantal mense wat die bydraer volg : 2
Geen nuwe bydraes deur Gerrit van Wyk

Gedigte
Woes-Nuus
Resensies
Rubrieke

deur Spannie
Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.