Gert Strydom se profielblad

Gert Strydom

Inligting oor Gert Strydom

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Resensies

Lid vir 3 jaar 4 maande 3 weke 3 dae 17 ure 14 minute


Gert Strydom is in 1964 in Johannesburg gebore. Hy het aan Estcourt hoër skool gematrikuleer waarna hy ‘n Baccalaureus graad in Bedryf Administrasie (B.B.A.) aan Andrews University (Berrien Springs, Michigan, VSA) behaal het en is ‘n rekenmeester van beroep. Sy voorliefde vir gedigte was geprikkel deur sy oorlede pa wat Afrikaanse gedigte voorgelees het, as deel van sy nagraadse studies aan UNISA. Hy het ook terwyl hy in Pretoria woonagtig was die digter slyp skool by die Huis van Afrikaanse Poësie onder mentorskap van Prof. Ian Raper bygewoon, waar van die ander digters veral Ian Raper, Rosa Smit, Mandi Engelbrecht, André (Francois) Viljoen, Luchie Möller, Karlien van der Merwe en Jan Lourens ‘n invloed op die slyping van sy vermoëns het. Van sy Afrikaanse gedigte verskyn op hierdie Woes web blad en van sy Engelse gedigte op:

http://www.poemhunter.com/gert-strydom
http://www.poetfreak.com/poet/GertStrydom
http://www.mabooki.com/authors/157_Gert_Strydom.htm

Van sy Afrikaanse gedigte verskyn op:

http://www.woes.co.za/bydraers/besonderhede/gert-strydom

© Kopiereg: Gert Strydom vir alle gedigte, verhale, artikels, resensies wat aan hierdie web bladsy aangeheg is


Jy daar

Hoe lank het ek verlang
dat jy verdwaal in my verse,
daarin iets betekenisvol vind
dat jy saam met my

vir die lewe lag en huil
terwyl jy oomblikke in my gedagtes verwyl.



Gert Strydom se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 2,913
Totale kere gelees : 496,987
Totale kommentaar : 4,110
Aantal mense wat die bydraer volg : 27

 

LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



Mentorskap program

Mentorskapprogram

Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar