Dolores se profielblad

Dolores

Inligting oor Dolores

Bydrae-kategorie: Gedigte, Resensies & Musiek en lirieke

Lid vir 9 jaar 11 maande 3 weke 6 dae 11 ure


vanuit my siel vloei woorde deur my pen
die alewige soektog na die ek in my
hier in die kuber-ruimte kom vestig ek myself
hier bevind die digter haarself…skielik vry
nostalgies klou ek aan my skeppings
jare lange vrese vir die noukeurige en kritieke oog
hier is ek nou, hier wil ek droom
dolores my naam, die digkuns my taal
onder die suid-afrika son is ek gebore
op die verhoog is ek tuis
in kabaretstyl toor ek met woorde
onderwys my passie, kinders van die tyd
hier wil ek lag, hier wil ek huil
hier in die kuber-ruimte groet ek opnuut
my leser, my gehoor,
myself…met styl



Dolores se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 18
Totale kommentaar : 5

Geen nuwe bydraes deur Dolores

     

    Waarheen met die nuwe wyn

    deur Christo Nel

    Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar