gibraltar se profielblad

gibraltar

Inligting oor gibraltar

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Gorrel

Lid vir 10 jaar 2 weke 4 dae 8 ure


Skryf is my uitlaatklep. Soms kan mens nie alles se wat jy dink nie. Maar..... papier is geduldig. Jy kan jou gedagtes uitrafel en neerpen. Ten minste is hulle dan nie meer in jou kop nie. Dan is daar oorgenoeg plek vir die nuwes. Skryf is soos medisyne....net sonder die newe effekte.



Die Skree van Stilte

deur Alex Fan Moniz

37 spesifieke gedigte gekies uit ‘n versameling van oor 300 wat ek oor die afgelope 25 jare gedig het, wat ek graag met julle wil meedeel, daar is ook ‘n paar nuwe gedigte spesiaal vir die bundle gepen.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar