GJ Visser se profielblad

GJ Visser

Inligting oor GJ Visser

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 5 jaar 3 maande 2 weke 4 dae 5 ure 30 minute


'n Nuwe jaar, 'n nuwe profiel.

Ek sit en kyk vandag na die blou lug hier in goeie ou Namibiƫ en besef weereens watse onbegonne taak dit is om werklik woorde korrek te gebruik om mense, emosies en plekke te beskryf.

Woorde laat mens so dikwels in die steek, maar nogtans is dit vir my 'n ontvlugting om met woorde te speel om beelde te skep. Ek is dalk nie die beste beeldskepper nie, maar ek glo dat as mens 'n passie vir iets het, moet jy jou uitleef - anders, lewe jy nooit werlik nie.



Weerloos

deur Maangodin

Eroties Afrikaans - sodat ons in ons eie taal geprikkel kan word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar