Goddessmack se profielblad

Goddessmack

Inligting oor Goddessmack

Bydrae-kategorie: Kortverhale

Lid vir 9 jaar 10 maande 6 dae 16 ure


Hello daar my fellow Afrikaans lesers.

Ek is dood seker hier is baie beter skrywers op Woes as ekke. My storie wat ek opsit is eintlik in Engels geskryf maar ek het dit baie amusing gevind om dit in Afrikaans te vertaal. Verskriklik oulik as jy my vra.

Lees maar gerus my storie Jag Vir Die Nuwe Geborene. Dis 'n fantastiese verhaal van 'n meisie wat in 'n monster (nie enige monster nie) verander en saam moet sy met haar fellow monsters die Nuwe Geborene opspoor... ek gaan nie te veel weg gee nie. Die story het wel baie gory details in maar eers later in die storie.



Jesus, die Doper met die Gees

deur Christo Nel

In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar