goggamapiet se profielblad

goggamapiet

Inligting oor goggamapiet

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Resensies, Illustrasies & Gorrel

Lid vir 10 jaar 5 maande 4 weke 1 dag 12 ure


Wie is ek?
My voetspore lê in Petoooria
My hart in die bos
maar my gat sit nou in Oz
Not by choice, mind you
as gevolg van omstandighede buite my beheer en te danke aan die nuwe goewermentsoustrein

Gevorm deels in die Vrystaat
maar meesal iewers innie veld onder 'n doringboom met sterre op my 'ceiling' en die naguiltjie vir musiek
my liefde vir die natuur brand so hoog soos die vlamme van 'n kampvuur wat knetter dans in die nagstil
Ek hou van verf en teken en maak en bak en brou en naa....ldwerk
Maar op my manier!

Ek skryf somma net wat in my opkom, soms maak dit sin, soms is dit snert.

My hart is groot, daars altyd plek vir nog. Ek lief my vriende en ek lief my familie. O, ja en ek is ouma van drie nou al. Maar moenie my onderskat nie, ek is sekerlik een van die jongste oumas in die rondte. My beterhelfte het gekom met die hele pakket. Daar was baie swaar tye maar ek ruil hom vir niks in die wêreld nie.
Ons het een persoon in die wereld losgelaat wat 'n goeie vermenging van ons altwee is. Sy hou nie daarvan om te hoor sy lyk soos ek nie, maar een feit, wat nie twee is nie, is dat sy Pappa se kort humeur het!



Welkom in my UNIVERSE

O en al die snert wat ek kwytraak is myne... jy mag dit herhaal as jy my naam daarby sit. If you don't I'll hunt you. shoot you down and kill you! Beware of the big red biatch

(c) goggamapiet



Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar