Great Scott se profielblad

Great Scott

Inligting oor Great Scott

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 6 jaar 8 maande 2 weke 4 dae 16 ure


Ek is aan die verkeerde kant van 40; asof daar 'n regte kant van 40 is. Hierdie pogings van my is dalk niks anders as 'n "midlife-crises" nie - vir een wat te arm is om 'n sportsmotor te kan bekostig...
Hierdie is my eie werk, maar as jy dink jy kan dalk die die bure se blaffende honde daarmee dreig, doen so. As jy gaan geld maak hieruit, sorg dat ek ook kry, sportmotors is DUUR!!



Great Scott se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 11
Totale kommentaar : 26

Geen nuwe bydraes deur Great Scott

     

    Jesus, die Doper met die Gees

    deur Christo Nel

    In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar