grevilman se profielblad

grevilman

Inligting oor grevilman

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 10 jaar 1 dag 5 ure


Dit het tyd geword om my profiel aan te pas.Niks in die lewe bly staties nie. Ek was bevoorreg om die laaste 8 maande voltyds te kon skryf en woon nou ook nie meer in Johannesburg nie maar in Pta. Hier het ek n groep digters raak geloop en meeste Saterdagmiddae is ons besig om aan gedigte te skaaf en hulle te bespreek.
Die 9de Julie sal altyd n rooiletterdag vir my wees want dit is die dag wat ons gesamentlike bundel Boksemdaais ( n Hele kabundel verse) by die Bloemfonteinse Kunstefees, sy eerste babatreetjies gegee het. Ek vier dus amptelik my digterlike mondigwording met my mini-bundel, in Boksemdais opgeneem, met die titel "Mondig"
Indien iemand verder belang stel kontak asb digklub@gmail.com vir verdere inligting.
Mag jy my verse geniet
Mag jy ook daardeur geinspireer raak soms
en mag jou pen se ink nooit droog word nie.
Groete
Andre



Vir vanaand sal ek net jou hand vashou

deur Zymrly

Gedigte saamgevat oor die seer van die lewe. 'n Handvol emosies wat aan die hart raak omdat die tonele, gedagtes en emosies deel is van elke dag se lewe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar