Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte
Lid vir 14 jaar 11 maande 12 ure
groot skoon hond, loop deur die veld
langs hom 'n pers koala-maat, reg vir geweld.
maar wat van die panda's en die goggas en die voëls?
gee my daai geweer en ek wys jou karools...
luister vir my mooi vandag:
ek speel nie saam nie.
ek hou meer van kyk...
ek is so lank en so breed
ek dans soos 'n dier en breek goed gereeld.
julle sit daar en ek sit hier
ek rook boom en julle drink bier.
julle sal bak, dan sal ek kom versier.
julle is dalk die spirits, maar ek bly die vuur.
-GroenGoud
GroenGoud se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 72
Totale kommentaar : 121
Aantal mense wat die bydraer volg : 10
Geen nuwe bydraes deur GroenGoud