Grootbos se profielblad

Grootbos

Inligting oor Grootbos

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 2 jaar 1 maand 2 weke 3 dae 5 minute


Ek is maar n mens,ken die mooiste mooi van die lewe,maar ook die seerste seer.
Die lewe is my leermeester en alle mense daarin wat my pad kruis,
fisies of dan net deur n sleutelbord.
So leer ek mense se verskeie fasette ken en put uit hul ondervindings wat deur n gedig soveel meer vertel as deur n gesprek te voer,hul diepste seer,verlangeen tog ook die minder goeie dinge soos hipokratisme en so meer.
Ek skryf baie ,maar aangesien ek my eie kwaliteits beheer toepas beland die meeste in die "delete" afdeling...lol.
Ek glo ons skryf partykeer met nie ons,maar n ander se seer ingedagte en DIT wys onselfsugtigheid.
Ek is maar n amateur gereken teen die meerderheid hier,maar ek leer
,en dit is vir my nog steeds n eer om jul werke te kan lees en ,miskien,
nie baie ortodokse kommentaar te lewer.
Ek waardeer die opneem van n Grootbos in n onselfsugtige gemeenskap.



Grootbos se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 9
Totale kere gelees : 1,881
Totale kommentaar : 76
Aantal mense wat die bydraer volg : 6

Geen nuwe bydraes deur Grootbos

     

    Jesus, die Doper met die Gees

    deur Christo Nel

    In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar