Gypsy se profielblad

Gypsy

Inligting oor Gypsy

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 12 jaar 5 dae 5 ure


Liewe Woes-vriende, na 'n baie lang afwesigheid is ek uiteindelik weer begeesterd om hier op Woes te kuier en saam te klets en skryf. Hopelik kry my woorde weer vorm na 'n hartseer afskeid van my liefste Skymaster(oorlede 11 Junie 2014).
Gelukkig is ek weer geseend met liefde ...'n 2e sprokiesverhaal vir my waar geword ...ek deel graag my Gyspy-reis na gister, vandag en more met gewillige lesers!

Kopiereg voorbehou op alle werk deur die skrywer geplaas.



Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar