Hanli Botha se profielblad

Hanli Botha

Inligting oor Hanli Botha

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 10 jaar 2 dae


My kreatiewe lewe het 'n nuwe lewe aangeneem in die laaste twaalf maande. Ek is besig on my eerste boek te finaliseer en het begin met 'n tweede boek. My skryfwerk is ook beinvloed deur soveel pragtige mense rondom my en is moelik om almal by naam te noem. Besoek gerus my webblad www.hanlibotha.com waar meer van my Engelse werk ook beskikbaar is.

Ek is nog altyd dankbaar vir die pragtige voorbeeld wat Anneli van Rooyen nog altyd gehad het in my lewe. Haar toewyding vir haar werk was nog altyd 'n groot invloed op my kreatiewe and emosionele lewe. Geniet gerus my skryfwerk and dankie almal se ondersteuning.



Hanli Botha se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 41
Totale kommentaar : 40
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Hanli Botha

     

    Sonsoene

    deur Doret Johnstone-Robertson

    In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar