Hanneke van Wyk se profielblad

Hanneke van Wyk

Inligting oor Hanneke van Wyk

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Jeugverhale

Lid vir 7 jaar 5 maande 1 dag 1 uur


Van kleintyd af was ek maar een groot dromer. Sal iets sien wat my aandag aftrek en dan sal ek in my eie wereld in gaan, waar ek natuurlik altyd die held is.

Ek is maar oor die algemeen 'n stillerige mens wat daarvan hou om waar te neem, te wonder oor dinge.

As beroep is ek 'n boer, maar in my siel 'n swerwer. Is maar baie moeilik om stil te sit. Ek wil die son op my vel voel, die wind wat in my hare vroetel en die reen wat op my neerval.

My lekkerste lekker is die eerste reen na die winter, die stofreuk. Die diere se uitgelatenheid te aanskou en dan die groen wat skielik oornag orals deurslaan



Hanneke van Wyk se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 27
Totale kommentaar : 34

Geen nuwe bydraes deur Hanneke van Wyk

     

    beloftes

    deur daniel v kaylan

    'n Briewe roman oor die verlore, verbode liefde van 'n jong meisie...



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar