Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte
Lid vir 3 jaar 11 maande 2 weke 4 dae 20 ure 44 minute
snykant
my woord is snykant
die ragfyn van die lem
poëties, paslik, ingelyks
doelmatiheid bestem
Hy is digter kompleet
instrumenteel behendig
wat elke woord domein
tot betekenis verfyn
ek roep jou woord posisie
en sny jou inhibisie
tot uitgeskryfde hout
die gedig behoud

Hanno Pienaar se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 149
Totale kere gelees : 53,828
Totale kommentaar : 361
Aantal mense wat die bydraer volg : 18
Geen nuwe bydraes deur Hanno Pienaar

Woes-Nuus
Gedigte

deur Christo Nel
In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.