HARRY 1 se profielblad

HARRY 1

Inligting oor HARRY 1

Bydrae-kategorie: Artikels & Rubrieke

Lid vir 11 jaar 5 maande 2 weke 6 dae 2 ure


Gebore 1972. Volgeling van Yahshua Messiah. Ongetroud met twee pragtige kinders. Het 'n passie vir my werk.

'n Vriendelike en rustige mens van geaardheid.

Hou wedvlugduiwe aan vir ontspanning en as stokperdjie.

Wil vandag se jeug wil leer oor die gevare van die okkulte en satanisme.

Vier vanaf 2008 nie meer Kersfees of enige ander tradisionele (Heidense/Paganistiese) feeste nie.

Glo 'n mens moet altyd 'n plan "B" he en jy moet op jou voete kan dink.

Bly weg van negatiewe mense en maak die beste van elke dag, maak nie saak hoe moeilik dit is nie.

Dank Yahweh elke dag vir wat jy het, dit kon erger gewees het en waardeer so nou en dan ook die klein dingetjies in die lewe.('n Mens is geneig om dit te mis te kyk, want dit is mos elke dag daar.)

Glo daaraan om 'n ding eenkeer reg en behoorlik te doen.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar