Leha se profielblad

Leha

Inligting oor Leha

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Jeugverhale

Lid vir 4 jaar 5 maande 4 weke 1 dag 1 uur


Ek is maar net
'n kaalvoetkind
van Namakwaland,
verslaaf aan
die reuk van
ink op papier
en honger vir
woorde wat 
siele versadig,
of dit nou 
uit my pen kom
of joune.



ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar