helna se profielblad

helna

Inligting oor helna

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Musiek en lirieke & Gorrel

Lid vir 7 jaar 11 maande 1 week 6 dae 18 ure


Ek is 'n diep denker, baie emosioneel, saggeaard maar het 'n vegters gees,hou van baie vriende, kan nie opgesluit word (as net joune) nie, hou daarvan om mense te analiseer. My werke is meestal op die werklikheid gebaseer en ander vol fantasie, hoop om jou te ontmoet....

Bly in Pretoria en kom van Lindley (OVS)


Ek behou kopiereg op al my bydraes



helna se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 452
Totale kommentaar : 2,956
Aantal mense wat die bydraer volg : 3

Geen nuwe bydraes deur helna

 

Ontdek die Siel in my

deur helna

Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar