Premium+ Lid
Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Gorrel
Lid vir 9 jaar 11 maande 1 dag 13 ure
Wanneer die dam vol raak, sal dit oorloop.....
Ek neem die “pen” op, om die gedagtes wat tussen my “hart” en “verstand” vasgevang sit, uit te kry. In meeste van die gevalle doen ek dit net vir myself. Dit mag dalk wees dat dit erens vir iemand anders van waarde kan wees. Dit is goed so.
‘n Wyse geselser het eenkeer gesê dat baie van ons is wie ons nie wil wees nie – dit is net wanneer ons eerlik tyd neem om vas te stel, dat ons meer word wie ons moet wees.
So soekend het die skryfgoet vir my meer sinvol geraak.
So is my hoop dat elkeen wat soek, Sy antwoord sal vind.
© Aangesien dit myne is, behou ek die regte op die inhoud van my skryfgoeters.
Alhoewel, kritiek en leiding sal ek waardeer.
Hennie Fritz se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 308
Totale kommentaar : 1,393
Aantal mense wat die bydraer volg : 1
Geen nuwe bydraes deur Hennie Fritz
deur Viooltjie
Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.