Henry Luyt se profielblad

Henry Luyt

Inligting oor Henry Luyt

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Resensies

Lid vir 2 jaar 7 maande 1 week 4 dae 4 ure 53 minute


Ek geniet skryf en dig. Ek hou daarvan om skeppend en oorspronklik te skryf en om die humor in situasies te sien. Dit is vir my lekker om my verbeelding vrye teuels te gee en mildelik van digtersvryheid gebruik te maak. Ek is bly om te sien dat mense ons werk lees, want dit maak skryf oor en oor die moeite werd. Elke kommentaar wat ek onvang spoor my aan om nog 'n meer plesierige leesding voor te lê. Afrikaans is so 'n lekker taal en om daarin te skryf is pure plesier. Baie dankie vir elkeen wat my werke lees. Ek hoop ek bring 'n bietjie kleur in u lewe - soms 'n lag, miskien 'n traan en dalk 'n bietjie van 'n dink. Onthou net asseblief dat al my werke aan my behoort, soos die geval is met al die ander skrywers. Wanneer dit dus ookal aangehaal word, behoort erkenning aan die skrywer. Moet asseblief nie voor die versoeking struikel om dit te verkoop wat nie aan jou behoort nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar