Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Musiek en lirieke & Gorrel
Lid vir 2 jaar 8 maande 1 week 3 dae 4 ure 44 minute
Ek en my mooiste is nou voltyds sendelinge by EVERY NATION Bloemfontein! Ons geniet ons gate uit met God en met die span wat saamwerk om Sy koninkryk uit te brei!
My eerste boek: WEESKIND TOT ERFGENAAM! is gepubliseer en kan by my bestel word teen R100. DIE BETEKENIS VAN JOU NAME en ERFGENAAM TOT KIND sal ook hierdie jaar die lig sien.....ek skryf onder leiding en met die inspirasie van die Gees van God, maar partykeer is my griffels sommer net maltrap-gedagtes!
My volle name is David HERCULES Pienaar, wat beteken God se geliefde, vreugdevolle, ryk jong man! Ek is eintlik maar net n klein seuntjie met n groot ABBA VADER! Ek is getroud met die liefde van my lewe; Dorette Marguerite! Ek is ñ groot ou soos Drabmol se Ben Soethart van haar Kaktus Kristalle-verhaal, vandaar dat ek myself kommentaar as hErcULEs sOEthArt.
Jul kan asb. my werke vrylik gebruik, (skakel my by (072) 887-3339 of dhp333@gmail.com ), maar as jy wil verkoop, behou ek kopiereg
(© D.H. Pienaar) op al my werke en al my liedjies is by SAMRO geregistreer.

Hercules se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 124
Totale kere gelees : 80,387
Totale kommentaar : 538
Aantal mense wat die bydraer volg : 15
Geen nuwe bydraes deur Hercules

Woes-Nuus
Gedigte

deur tribalmoon
Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.