Herman Toerien se profielblad

Herman Toerien

Inligting oor Herman Toerien

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Gorrel

Lid vir 9 jaar 4 maande 4 weke 13 ure


Herman Toerien in 'n vryskut-verslaggewer, met berigte, artikels, rubrieke, spotprente en kortverhale wat in verskeie publikasies verskyn het. 
Weens disleksie verkies hy korter genres in Afrikaans, hoewel die boek, Cry Freedom too ook uit sy pen gevloei het. Sy jongste bundel, Fick Fufa, Jabulani die tokkelossiebal, is op Scribd geplaas.
Enkele gedigte is gepubliseer.
Hy is getroud met Joan, met hul oudste seun, Nic, wat in sy finale jaar landbou by Kovsies is. Die jonger, Jandré, val op die outismespektrum en het 'n besondere kunstalent.  



The Road to Eden

deur Rachelle du Bois

Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar