Bydrae-kategorie: Kortverhale, Gedigte, Musiek en lirieke & Gorrel
Lid vir 10 jaar 3 maande 3 dae 9 ure
Net nog een van vele met n passie vir woorde. Een wat in my daaglikse rondgaan dinge sien, hoor en ervaar wat soveel idees in my kop plant. Maar vanaand as ek in die bed rondrol en die woorde wat ek geformuleer het, probeer herroep, ervaar ek die ergste graad van "writers block" ! En more herhaal die kringloop homself, en so doen ek maar voort !!!
Hester Roos se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 40
Totale kommentaar : 352
Aantal mense wat die bydraer volg : 6
Geen nuwe bydraes deur Hester Roos
deur Johann P. Boshoff
Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!