Hettie Grove se profielblad

Hettie  Grove

Inligting oor Hettie Grove

Bydrae-kategorie: Artikels & Rubrieke

Lid vir 8 jaar 9 maande 1 dag 3 ure


Ek is mal oor my man en 3 kinders...Ek is lief vir die lewe ...My werk is my stokperdiejie my werk, my passie en my roeping.Ek is mal oor swanger vrouens, pare en babas dit is my roeping.Ek glo die Hemelse Vader het my hierdie passie en roeping gegee en ek wil net altyd  my kennis met hul deel.Ek hou van die buitelewe kamp en reis en ek is mal oor lees

Ek glo ook dat ek tot alles in staat is deur Christus wat my krag gee
dis nou maar ek



BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar