Premium+ Lid
Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Resensies & Gorrel
Lid vir 6 jaar 2 maande 1 week 4 dae 3 ure
My naam is Casper en ek is van Welkom in die Vrystaat. Ek is gebore in die ou Transvaal! Ek is 'n alleenloper en was nog altyd beskou deur ander mense as "anders" omdat ek baie reguit is en nie doekies omdraai om te sê wat ek wil sê nie. Dit het my al baie kere laat struikel maar waar daar 'n wil is daar 'n weg.
Ek skryf van my skooldae af maar het dit agterweë gelaat met die gejaag deur die lewe en die gesoek na ander onbelangrike dinge. Nou het ek weer my skrywe onder in 'n kas ontdek en is die drang om te skrywe weer herbore.
Dankie vir die belangstelling en ondersteuning van Woes en al die ander bydraers.
Amaspoke Spoke se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 295
Totale kommentaar : 1,855
Geen nuwe bydraes deur Amaspoke Spoke
deur Francis Gillieron
CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR