hopeanointed se profielblad

hopeanointed

Inligting oor hopeanointed

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 2 jaar 9 maande 5 dae 16 ure


ṅ Vrou met drome, ṅ passie, doelwit en plan. In 2005 sê God vir my om ons getuienis te skryf en so word my talent gebore. Vandaar het ek al 4 boeke en 1 digbundel geskryf, waarvan ons getuienis:Die legkaart van ons lewe en my digbundel:Serenade van my siel gepubliseer is. 

Ek is lief vir lees, vir gedigte. Dit lê diep in my hart. Tans is ek besig met 2 volgende boeke en ek glo dit gaan nie hier stop nie. Ek is ṅ aanhouer, ṅ uithouer, ṅ wenner wat glo in myself en in God. Wat weet met harde werk word mens beloon. Skryf is nie grappies nie en ook nie vir sussies nie het ek geleer.



My gedigte kan gesien word op fb onder: Hope se digbundel



 



hopeanointed se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 63
Totale kommentaar : 32

Geen nuwe bydraes deur hopeanointed

     

    Inge

    deur Rachelle du Bois

    Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar