Karmenaadjie se profielblad

Karmenaadjie

Inligting oor Karmenaadjie

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Musiek en lirieke & Gorrel

Lid vir 6 jaar 8 maande 3 weke 4 dae 11 ure


My grootste liefde is Bybelstudieprojekte.  Verder skryf ek graag,  Lirieke en toonsettings, gedigte rubrieke en Musiekspele.  Ander liefdes: Skets en skilder.

My naam, Elizabeth, beteken "Dogter van God"  Dit is my elke dag strewe, om juis dit te wees.  Op my oudag het ek teologie studeer en 2011 graad gekry.  Bedien tans by Aretha, 'n huis vir pensioenarisse en gestremdes.

Taal en musiek het geen einde nie! 

Taal en klank was van die begin af daar.  Toe God in die begin gepraat het, het woorde en klank die stilte deurklief.  Van toe af sweef woorde en klank in die ruimte rond tot in ewigheid.

Om te dink, net 26 letters gee vir ons 'n Afrikaanse woordeskat van meer as 30,000 woorde.  Net 8 solfatone gee vir ons 'n musiekskat van duisende melodiee.  Elke dag word nuwe woorde en komposisies geskep waarin ek deel.  Dit maak my opgewonde.  God is Almagtig-kreatief en Hy het my ook kreatief gemaak. Hoe kan ek stilbly as die hele skepping juig.  Soos die klippe sal ek uitroep!

Al my werk, hetsy lirieke, komposisies of musiekspele is oorspronklik en behou ek die kopiereg daarop.



Karmenaadjie se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 488
Totale kommentaar : 2,842
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Karmenaadjie

 

Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar