shiela se profielblad

shiela

Inligting oor shiela

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 7 jaar 2 maande 1 week 1 dag 10 ure


My naam is Elizabeth. Ek's n dromer, soos onse Josef. Soms n kreatiewe dromer, en soms n hopelose dromer wat na die dak le en staar.

Ek skryf graag briewe aan God,denkbeeldige briewe aan my man (as ek saans nie kan slaap nie), en regte egte briewe aan my kinders. Liefdesbriefies en kwaai briefies.

Dingetjies wat my bly maak is my man,my kinders, my pepperboom in my tuin,klippies op my koffietafel,die niks van die Karoo, drome, en die Heer se genade!

Skryf is vir my soos jem op my brood.



Die Lady en die Leeu

deur Rachelle du Bois

Sy is een keer gevang, maar nou is sý die jagter met die prooi in háár visier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar