Ita se profielblad

Ita

Inligting oor Ita

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Gedigte, Jeugverhale & Gorrel

Lid vir 7 jaar 9 maande 1 week 1 dag 10 ure


Fyn nuanses van my siel word neergepen en my sintuie juig!Met woorde skep ek hier en ander tye met kwas en olieverf ... kunswerke leef deur my vingers en gedagtes.Die Muse moet net nie wyk!Dankie dat jy deel word van my ruimte.

 Dankbaar dat eerste bundel gepubliseer is in 2013 " C'est ma vie!" Ek werk nou aan 3 ander publikasies. Een Engelse bundel, die opvolgbundel C'est la vie en mymerend oor bundel met sag eroties sensuele werke.

Woorde vloei deur my gedagtes
trou met beelde gevisualiseerd
geboorte in vers
groei deur verf
bereik wasdom
word my kuns


Daar is kopiereg op al my kuns en verse



Geweeg

deur Manie Jackson

Gedigte van skooldae af , die tyd toe ek geweeg is, tot ek getrou het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar