Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 2 jaar 3 maande 1 week 5 dae 16 ure 26 minute
Ilva sit laataand en gesels met haar vriendin. Sy droom oor engele en demone en praat oor verlore liefdes en ‘n kollietjie son in die karoo. Sy drink deesdae nie meer wyn nie want dit maak haar te emosioneel – sanity hangs by a thread. Sy elimineer mense wat haar tyd mors uit haar lewe – dis hoog tyd. Sy pas haarself nie genoeg op nie, maar haar denke is heilig.

Ilva Pieterse se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 12
Totale kere gelees : 3,797
Totale kommentaar : 71
Aantal mense wat die bydraer volg : 5
Geen nuwe bydraes deur Ilva Pieterse

Woes-Nuus
Gedigte

deur Vesting
Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561