Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte
Lid vir 2 jaar 8 maande 4 weke 5 ure 51 minute
Ek is 'n afgetrede onderwyskundige wat vir baie jare, op vele vlakke, ietsie probeer bydra het tot die onderwys in hierdie land van ons. Ek het elke oomblik daarvan geniet, maar daar kom 'n einde aan alles!
Ek hou myself besig met die redigering en taalversorging van manuskripte, doen vertaalwerk en fasiliteer die drukwerk van boeke en bundels. Ek stel ook grondwette op vir nie-winsgewende organisasies en fasiliteer die registrasie van sodanige organisasies by SARS.
Verder bedink ek so dan en wan 'n rymelarytjie en plak dit dan op Woes. Ek is geen ernstige digter nie, maar waardeer en geniet dit wat ander mense doen terdeë.
Lid van/Member of
SA Vryskutskrywers
Professional Editors’ Group (PEG)
South African Translators’ Institute (SATI)
South African Journalists’ Association (SAJOURN)
Southern African Freelancers Association (SAFREA)
Academic and Non-Fiction Authors’ Association of South Africa (ANFASA)
©Kopiereg voorbehou

Irma Mey se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 27
Totale kere gelees : 6,854
Totale kommentaar : 183
Aantal mense wat die bydraer volg : 10
Geen nuwe bydraes deur Irma Mey

Woes-Nuus
Gedigte

deur Delene de Wet
My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.