Jac12 se profielblad

Jac12

Inligting oor Jac12

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Gedigte & Musiek en lirieke

Lid vir 11 jaar 1 uur


Gaan jy vir my woorde bring, woorde soos van ouds,
poëties gerangskik sommer deurmekaar en so daarmee ander siele soog?

Maar sou jy weer dinge kwyt raak wat my siel verniel,
ontsnap ek na my wêreld waar jy nooit sal kan wees.
Vind ek skuiling tussen my woorde, beskerming agter my boeke.
Kan ek ontvlug met musiek en lerieke tot waar jy nooit sal kan wees...



DIE WIEL DRAAI

deur neels claasen

Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar